GALOP: PERDESTORIES
"'n Perd van 'n ander kleur" is 'n kortverhaal deur Elizabeth Wasserman.
DIE MEISIE MET UITROEPTEKENS IN HAAR OË
"Pepersproei", 'n kortverhaal deur Elizabeth Wasserman, verskyn in hierdie bundel.
INGONYAMA EN ANDER MAATS MET LEEUHARTE
Lees "Die dagboek van 'n jong avonturier", 'n kortverhaal deur Elizabeth Wasserman, in hierdie bundel.
DOGTECTIVE IN CHINA
The first five adventures of William the Dogtective had been translated to Mandarin, and are available from most major bookstores in China, as well as online as e-books.
DIE PERFEKTE BRANDER
Die titelverhaal in hierdie bundel kortverhale vir die jeug en jong volwassenes is geskryf deur Elizabeth Wasserman. "Die perfekte brander" vertel die verhaal van 'n meisie met 'n swak keuse van 'n boyfriend, en hoe dinge verloop as 'n haaiaanval by Muizenberg hulle branderplank uitstappie belemmer. Soms sif gebeure jou emosies ...
MEERKATRESTAURANT
Meerkatrestaurant is 'n versameling grappige rympies oor diere, ideal vir voorlees aan kleiner kinders en eerste lesers. Dit is in 2008 deur LAPA gepubliseer, maar is tans uit druk.
SWEEF
Sweef LAPA uitgewers 2009 Al die verhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat ... sweef.
TOULOPERS
Toulopers LAPA uitgewers, 2011 Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot ...
VERLIEF
Verlief LAPA uitgewers, 2012 1 Liefdesverhale deur Anzil Kulsen, Christien Neser, Elizabeth Wasserman, Elmarie Botes, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Nelia Engelbrecht en Solet Scheeres.