
ELIZABETH WASSERMAN
Elizabeth Wasserman kry jou aan die lees en haar stories neem kinders en grootmense op verbeeldingsvlugte na wêrelde vol aksie en avontuur.
Elizabeth Wasserman will get you reading by taking kids and adults on action-filled adventures of the imagination.
Nuus / News
Die tiende boek in die Speurhond Willem reeks is op pad!
“Speurhond Willem in Japan” is binnekort op die rakke. Japan is ‘n wonderlike plek om heen te reis. Sumo-stoeiers, Samurai swaarde en ou tempels wat deur virtuele drake bewaak word. Adriaan neem deel aan ‘n cosplay-kompetisie. Maar onder hulle kostuums … Read More
Kom groet gerus!
Ek kom maak ‘n Kaapse draai om “Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag” bekend te stel. Saterdag 22 Februarie 11:45 gesels Susanne Beyers met my en Irma Venter by die Stilbaai leesfees Woensdag 5 Maart 18:00 – Hermanus biblioteek Dinsdag … Read More
Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
Die derde boek in die gewilde “Mevrou Smit” reeks is binnekort op die rak. Natuurlik is daar weer ’n moord. Meer as een! Die eerste raaisel is ’n skelet wat deur stormwater oopgespoel word. Juanita van die toeristekantoor beplan ’n … Read More