Beskrywing:

In Skotland is daar ’n pragtige ou kasteel. Hoofkommissaris Servin wil dit in ’n boetiek-hotel omskep, maar ’n spook wat doedelsak speel, laat al die gaste verkas. Boonop is daar ’n aantal bankrowe in die omgewing. Is dit dalk die handewerk van die Bandy-boeties en hul geniepsige sussie, Penny?

Die beste agente moet die saak gaan ondersoek: Willem en Adriaan, natuurlik!

Beskikbaar by