DIE AVONTURE VAN ANNA ATOOM

Die avonture van Anna Atoom is nou beskikbaar as 'n omnibus - 'n heerlike dik boek met alles-in-een. Volg die merkwaardige verhaal van hoe hierdie rabbadoe en haar wetenskaplike familie die aarde keer op keer moet beskerm teen die sluwe planne van doktor Uranus Draak, 'n eko-terroris. Die Anna Atoom reeks is deur die Afrikaanse Akademie van ...

THE ADVENTURES OF ANNA ATOM

The amazing Adventures of Anna Atom takes you to a tiny island adrift in the Indian Ocean, just south of the Equator. This is the home of the precarious Atom family: professor Sabatina Atom, a scientist working for United Surveilance (US), her adventurous young daughter Anna, and Anna's strange little ...

ANNA ATOOM EN DIE SEEROWER SE DOLK

Wenner van die Alba Bouwer prys vir Kinderliteratuur (2013) Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word ...

ANNA ATOOM EN DIE MAGNETIESE MEERMIN

Wenner van die Alba Bouwer prys vir Kinderliteratuur (2013) In hierdie tweede titel in die reeks probeer Admiraal Atoom se agterbakse kollega, Uranus Draak, die Aarde se magnetiese pole skuif in 'n poging om die yskappe van smelting te red. Maar is dit regtig wat hy beplan, of probeer hy steeds ...

ANNA ATOOM EN DIE DIGITALE DRAAK

Wenner van die Alba Bouwer prys vir Kinderliteratuur (2013) In dié derde en laaste boek in die reeks is daar twee identiese drake, gemaak uit die nuwe element Drakium. Die twee drake is kwantum verstrik en sal ongekende onstabiliteit veroorsaak indien hulle min of meer gelyktydig in die magna van die ...