Beskrywing:

‘n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?

Lees resensie by:

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Wasserman

Luister na podgooi onderhoud by:

Hou kinders so aan die lees

Elizabeth Wasserman

 

Beskikbaar by

 

Loot

Graffiti Boeke

Amazon

Exclusive Books