Beskrywing:
Die titelverhaal in hierdie bundel kortverhale vir die jeug en jong volwassenes is geskryf deur Elizabeth Wasserman. “Die perfekte brander” vertel die verhaal van ‘n meisie met ‘n swak keuse van ‘n boyfriend, en hoe dinge verloop as ‘n haaiaanval by Muizenberg hulle branderplank uitstappie belemmer.
Soms sif gebeure jou emosies vir jou uit, as jy dit nie self kan doen nie!
Beskikbaar by