Beskrywing:

Meerkatrestaurant is ‘n versameling grappige rympies oor diere, ideal vir voorlees aan kleiner kinders en eerste lesers. Dit is in 2008 deur LAPA gepubliseer, maar is tans uit druk.