Beskrywing:

Die avonture van Anna Atoom is nou beskikbaar as ‘n omnibus – ‘n heerlike dik boek met alles-in-een.

Volg die merkwaardige verhaal van hoe hierdie rabbadoe en haar wetenskaplike familie die aarde keer op keer moet beskerm teen die sluwe planne van doktor Uranus Draak, ‘n eko-terroris.

Die Anna Atoom reeks is deur die Afrikaanse Akademie van Wetenskap en Kuns bekroon met die Alba Bouwer prys vir jeugliteratuur.

Lekker lees!

Beskikbaar by