ELF DAE IN AMSTERDAM

Amsterdam is 'n wonderlike stad, en boonop propvol geskiedenis en stories. Millie, die middelste kind van vyf, word deur haar ouers na Amsterdam gestuur as geselskap vir haar tante na 'n heupoperasie. Sy sien uit na ‘n blaaskans, dalk selfs 'n bietjie rus en vrede. Maar voor sy vertrek stop ...

ELF DAE IN NEW YORK

Frances se nuwe stiefma Helene is ’n mode­ontwerper; haar kaste vol hoëhakskoene en perfekte grimering in skerp teenstelling met Frances se vae herinneringe aan haar eie ma: kaalvoetpieknieks in die buitelug, speletjies en kuiers op haar oom se plaas. Boonop het Helene ’n dogter, vier jaar ouer as Frances, en ...

ELF DAE IN OXFORD

Vreemder en vreemder! Alycia gaan kuier by haar suster Inez in Oxford, maar niks wil reg uitwerk nie. Dit lyk of Inez spoorloos verdwyn het, en wie is die boyfriend wat sy vir haar familie wegsteek? Dan is daar 'n dodelike aanval op die enigste vriendelike ou wat sy in dié ...

ELF DAE OP ‘N EILAND

Wanneer Danika na 'n eiland in die middel van die Indiese Oseaan gestuur word om weg te kom van 'n familie skandaal, loop sy haarself in 'n avontuur vas wat haar wildste verwagtinge oortref. Dit is nie sommer net nog 'n tropiese eiland nie: op Cousin werk 'n span wetenskaplikes om ...

ELF DAE IN PARYS

'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat ...