Beskrywing:

Vreemder en vreemder!

Alycia gaan kuier by haar suster Inez in Oxford, maar niks wil reg uitwerk nie. Dit lyk of Inez spoorloos verdwyn het, en wie is die boyfriend wat sy vir haar familie wegsteek? Dan is daar ‘n dodelike aanval op die enigste vriendelike ou wat sy in dié vreemde ou stad raakloop, en om haar suster te help raak ‘n wedloop teen tyd. Met behulp van ‘n kaart-app met ‘n Alice in Wonderland-tema en ‘n verbeterde werklikheid-bril moet sy ‘n raaisel ontknoop wat haar, nes Alice, in ’n konyngat na ’n andersoortige Wonderland laat tuimel.

Beskikbaar by