Beskrywing:

Betsie Vos is die skrywersnaam wat Elizabeth Wasserman vir hierdie boeke gebruik

 

Die bure het ‘n nuwe dogter. Waar kom sy vandaan, en hoekom lyk sy so baie na Annabel, die kat wat weggeraak het? Boonop is hierdie buurmeisie se naam óók Annabel.

Mila besluit om ondersoek in te stel. Maar haar boetie Jannus spring haar voor en steel Annabel se mens-word-middel. Hy voer dit vir sy aaklige troeteldier, Rottes, net om te kyk wat gebeur.

KATASTROFE!

Beskikbaar by

Lapa

Lapa (E-boek)