Beskrywing:

Betsie Vos is die skrywersnaam wat Elizabeth Wasserman vir hierdie boeke gebruik

 

Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos ‘n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en laat val Jannus ‘n vuurhoutjie op die verkeerde plek . . .

 

Beskikbaar by

Lapa

Lapa (e-Boek)