Beskrywing:
Professor Sabatina Atoom is ‘n wetenskaplike. Sy en haar kinders Anna en Pip woon op ‘n pragtige eiland in die Indiese Oseaan, waar sy ‘n weerstasie beman. In hierdie boek leer sy kinders, deur ‘n reeks eenvoudige eksperimente, meer oor:
- Swaartekrag
- Temperatuur
- Water
- Magnete en elektrisitiet
- Lig en energie
- Chemiese reaksies
“Sommige van die eksperimente is maklik, ander is moeiliker en julle sal geduld moet gebruik. Maar die heel belangrikste is dat julle pret moet hê!” – Sabatina Atoom
Lees ‘n berig oor die boek in Die Burger:
Nuwe kinderboek moedig jonges aan om te lees