Beskrywing:
In een van Namibië se grootste diamantmyne het diefstal van die gesogte blink klippies in 'n groot probleem ontaard. Maar wie beter as Willem en Adriaan om die land se eie speurhond, Maximiliaan, te gaan help om die kwaaddoeners vas te trek?
Speurhond Willem en die diamantdiewe is Adriaan en Willem se sesde sending as agente van die Internasionale Speurdiens.
Beskikbaar by