Awards / Toekennings

Pryse:

2009: Speurhond Willem op reis kom tweede in die Kleinburger se jeugverhaal kompetisie.

 

Toekennings:

2013: Akademie van Wetenskap en Kuns, Alba Bouwer prys vir kinderliteratuur vir die Anna Atoom-reeks.

2016: M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke vir Die Dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien

2017: Woordveertjie vir Elf dae in Parys

2018: Namibian Children’s Book Forum Awards – sertifikaat toekenning vir Speurhond Willem en die diamantdiewe.