‘N NUWE SPEURHOND WILLEM OMNIBUS!

posted in: Nuus / News

Die tweede Speurhond Willem omnibus is nou op die rak.
In hierdie lekker dik boek is daar drie avonture: Speurhond Willem in die ruimte, Speurhond Willem in New York, en Speurhond Willem en die diamantdiewe. Lekker lees!

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *