Die fantastiese mevrou Smit

posted in: Nuus / News

Elizabeth se eerste storie vir volwassenes “Die fantastiese mevrou Smit”, is nou op die rak. Dit is ‘n “cosy mystery”, of ‘n knussie, soos party mense sê. As jy in hierdie dae van beurtkrag en ander ellendes iets nodig het … Read More

‘N NUWE SPEURHOND WILLEM OMNIBUS!

posted in: Nuus / News

Die tweede Speurhond Willem omnibus is nou op die rak. In hierdie lekker dik boek is daar drie avonture: Speurhond Willem in die ruimte, Speurhond Willem in New York, en Speurhond Willem en die diamantdiewe. Lekker lees!  

DIE EERSTE SPEURHOND WILLEM OMNIBUS IS HIER!

posted in: Blog

Drie-in-een! Die eerste avonture van Willem en Adriaan is saamgegooi in hierdie lekkerlees-bundel, weer geïlustreer deur Chris Venter. Vir self-lees of saam-lees: ons twee onverskrokke helde toer eers deur Europa, red dan ‘n klomp toeriste van seerowers in die Indiese … Read More

NUWE TITELS HIERDIE JAAR

posted in: Nuus / News

Speurhond Willem is weer doenig, en later die jaar word “Speurhond Willem in Australië” gepubliseer. Wat het Willem doer onder aangevang? In hierdie Willem avontuur ontmoet ons ook Willem se vlytigste seun, Sherlock. Sherlock is op sy eie sending in … Read More

1 2 3