VARS AVONTUUR! EN ‘N LEKKER PRYS TE WEN.

posted in: Nuus / News

Die volgende boek in die “Elf dae” reeks is nou op die rak.
“Elf dae in Oxford” – ‘n lekker reis-avontuur vir sestienjariges van alle ouderdomme. Onthou ook: as jy nou jou eksemplaar by die Tugervallei, Brooklyn of Loch Logan take van Exclusive books koop, kan jy ‘n lekker “high tea” by een van die beste kuierplekke wen (Soos byvoorbeeld die Mount Nelson Hotel, in Kaapstad).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *