“Die nege lewens van Mevrou Smit” is die lankverwagte opvolg op “Die fantastiese mevrou Smit”.
Daar is weer ’n geheimsinnige moord op Aronspoort.
Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die tweede boek in die reeks is in Mei 2024 op die rak.
Lekker lees!
Die nuwe “Mevrou Smit” is op pad!
posted in: Nuus / News
Raina van Heerden
Is daar n opvolg op Nege lewens van Mev Smith.
Elizabeth Wasserman
Hallo Raina
Ek het sopas die besonderhede van die opvolg op die webwerf gelaai. “Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag” behoort gedurende Maart op die rakke te verskyn.
Vriendelike groete
Elizabeth