• Home
  • Boeke / Books
    • Volwassenes / Adults
      • Die fantastiese mevrou Smit
      • Die nege lewens van mevrou Smit
      • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
      • Doodgewoon mevrou Smit
    • Kinders / Children
      • Speurhond Willem
      • Dogtective William
      • Elf Dae
      • Anna Atoom
      • Kattemaai
      • Die Dingesfabriek
      • Professor Sabatina se groot wetenskapboek
      • Ander werk
  • Media
    • Videos
    • Links
    • Sketse / Sketches
  • Nuus / News
  • Biografie / Biography
  • Awards / Toekkennings
  • Kontak / Contact
  • Home
  • Boeke / Books
    • Volwassenes / Adults
      • Die fantastiese mevrou Smit
      • Die nege lewens van mevrou Smit
      • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
      • Doodgewoon mevrou Smit
    • Kinders / Children
      • Speurhond Willem
      • Dogtective William
      • Elf Dae
      • Anna Atoom
      • Kattemaai
      • Die Dingesfabriek
      • Professor Sabatina se groot wetenskapboek
      • Ander werk
  • Media
    • Videos
    • Links
    • Sketse / Sketches
  • Nuus / News
  • Biografie / Biography
  • Awards / Toekkennings
  • Kontak / Contact

Author Archives: Elizabeth Wasserman

8 Feb 2026

Doodgewoon Mevrou Smit: die vierde boek is op pad

by Elizabeth Wasserman | posted in: Nuus / News |

“Doodgewoon mevrou Smit” kom in Maart 2026 op die rak. ’n Oproep van iemand uit haar verlede dreig om mevrou Smit se nuwe lewe te verwoes. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ooreenkoms tussen mevrou Smit en … Read More

7 Apr 2025

Die tiende boek in die Speurhond Willem reeks is uit

by Elizabeth Wasserman | posted in: Nuus / News |

Speurhond Willem in Japan Japan is ‘n wonderlike plek om heen te reis. Sumo-stoeiers, Samurai swaarde en ou tempels wat deur virtuele drake bewaak word. Adriaan neem deel aan ‘n cosplay-kompetisie. Maar onder hulle kostuums is sommige van die ander … Read More

10 Feb 2025

Dit was heerlik om julle te ontmoet

by Elizabeth Wasserman | posted in: Nuus / News |

Baie dankie aan almal wat kom groet het tydens my 2025 Kaapse draai om “Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag” bekend te stel. Dit was my program: Saterdag 22 Februarie 11:45 – Susanne Beyers met my en Irma Venter … Read More

19 Jan 2025

Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

by Elizabeth Wasserman | posted in: Nuus / News |

Die derde boek in die gewilde “Mevrou Smit” reeks is binnekort op die rak. Natuurlik is daar weer ’n moord. Meer as een! Die eerste raaisel is ’n skelet wat deur stormwater oopgespoel word. Juanita van die toeristekantoor beplan ’n … Read More

10 Apr 2024

Die nuwe “Mevrou Smit” is op pad!

by Elizabeth Wasserman | posted in: Nuus / News |

“Die nege lewens van Mevrou Smit” is die lankverwagte opvolg op “Die fantastiese mevrou Smit”. Daar is weer ’n geheimsinnige moord op Aronspoort. Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die tweede boek in … Read More

15 Sep 2023

‘n Splinternuwe Speurhond Willem Avontuur!

by Elizabeth Wasserman | posted in: Nuus / News |

“Speurhond Willem in die Amasone” is binnekort op die rakke. Hierdie negende boek in die gewilde Speurhond Willem reeks bevat alles wat ons al van hierdie stories verwag: dit is propvol aksie en avontuur, en natuurlik ook humor! Geniet Willem … Read More

Books / Boeke

  • Volwassenes
    • Die fantastiese mevrou Smit
    • Die nege lewens van mevrou Smit
    • Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag
    • Doodgewoon mevrou Smit
  • Kinders
    • Speurhond Willem
    • Dogtective William
    • Elf Dae
    • Anna Atoom
    • Kattemaai
    • Die Dingesfabriek
    • Professor Sabatina se groot wetenskapboek
    • Ander werk

© 2026 Elizabeth Wasserman Boeke