Dit was heerlik om julle te ontmoet

posted in: Nuus / News

Baie dankie aan almal wat kom groet het tydens my 2025 Kaapse draai om “Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag” bekend te stel.

Dit was my program:

Saterdag 22 Februarie 11:45 – Susanne Beyers met my en Irma Venter gesels by die Stilbaai leesfees

Woensdag 5 Maart 18:00 – Hermanus biblioteek

Dinsdag 11 Maart 18:00 – Malmesbury biblioteek

Woensdag 12 Maart 10:30  – Oude Leeskamer in Stellenbosch

Woensdag 12 Maart 19:00 – Die Bôrdinghuis in Wellington

Donderdag 13 Maart 11:00 – Strand biblioteek

Tot volgende keer!

  1. Elizabeth Wasserman
    | Reply

    Ek is jammer ek kan nie ook in die res van die land ‘n draai maak nie. My tyd in Suid-Afrika is egter beperk!
    Hopelik volgende keer.
    Elizabeth

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *