Die tiende boek in die Speurhond Willem reeks is uit

posted in: Nuus / News

Speurhond Willem in Japan

Japan is ‘n wonderlike plek om heen te reis. Sumo-stoeiers, Samurai swaarde en ou tempels wat deur virtuele drake bewaak word.

Adriaan neem deel aan ‘n cosplay-kompetisie. Maar onder hulle kostuums is sommige van die ander kinders eintlik robotte!

Kan Willem hom help om die robot-kinders te wen?

As die robotte kan bewys dat hulle meer vernuftig is as regte kinders, voorspel dit groot moeilikheid vir die menslike ras.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *