“Doodgewoon mevrou Smit” kom in Maart 2026 op die rak.
’n Oproep van iemand uit haar verlede dreig om mevrou Smit se nuwe lewe te verwoes. ’n Ou vriend van haar gewese man probeer ’n ooreenkoms tussen mevrou Smit en die polisie beredder om die uitbreiding van die Kaapse onderwêreld te stuit in ruil vir haar veiligheid.
Dinge loop skeef, en mevrou Smit moet bontstaan om te keer dat meer bloed vloei.
Leave a Reply