Drie-in-een! Die eerste avonture van Willem en Adriaan is saamgegooi in hierdie lekkerlees-bundel, weer geïlustreer deur Chris Venter. Vir self-lees of saam-lees: ons twee onverskrokke helde toer eers deur Europa, red dan ‘n klomp toeriste van seerowers in die Indiese Oseaan, en gaan kuier dan by Tannie Lolla in die Bosveld.
Geniet!
Leave a Reply