DIE NUUTSTE SPEURHOND WILLEM BOEK IS BINNEKORT OP DIE RAK!

posted in: Nuus / News

In Skotland is daar ‘n hotel in n pragtige ou kasteel, maar ‘n spook wat snags doedelsak speel, sorg dat die gaste vinnig verkas. Die beste agente moet die saak kom ondersoek: Adriaan en Willem, natuurlik!

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *