VARS AVONTUUR! EN ‘N LEKKER PRYS TE WEN.

posted in: Nuus / News

Die volgende boek in die “Elf dae” reeks is nou op die rak. “Elf dae in Oxford” – ‘n lekker reis-avontuur vir sestienjariges van alle ouderdomme. Onthou ook: as jy nou jou eksemplaar by die Tugervallei, Brooklyn of Loch Logan … Read More

‘N STORIE IS ‘N WONDERLIKE DING

posted in: Blog

“Drink hierdie pille drie maal per dag,” sê die dokter. “Maar mevrou Grans het dieselfde pille gehad en sy is dood op vier-en-dertig!” sê die buurvrou. Jy vra die apteker vir raad. “Hierdie pille help om die lipofostinamied in die … Read More

KATTE/HEKSE

posted in: Blog

Vir die van julle wat belang stel: ek het sowaar nog nie ‘n enkele kat in Oxford gesien nie. Dit is dalk ‘n sameswering, ‘n komplot. Onheil is waarskynlik elders aan die broei en dit vereis al die kat-aandag om … Read More

KLIPDUIWELTJIES

posted in: Blog

Starbucks: hierdie mense verdien sowaar hul geld op ‘n waardige manier. Terwyl studente wakker word in hulle colleges, akademiese drag netjies opgevou in hulle kas saam met meimeringe oor die Sokratiese Metode en die beginsel van onsekerheid, terwyl die geregistreerde … Read More

TUSSEN DIE CHERWELL EN DIE THAMES

posted in: Blog

Daar is ‘n kruis in die middel van die straat waar iemand (meervoud: mense) verbrand is. Martelare. Ek moet ‘n foto gaan neem. Maar selfs op hierdie strate kan jy nie wegkom van jou eie verwysingsraamwerk nie. Die teenwoordigheid van … Read More

VOORDAG

posted in: Blog

Ek wonder wat die kat oorkant die straat daarvan dink as ons so wegraak op een van ons reise. Sy is nie baie slim nie (met alle respek aan haar, want sy is ‘n dame). Sy reken waarskynlik ons hou … Read More

OOR CHIHUAHUAS EN NUWEJAAR

posted in: Blog

Koebaai ou jaar! Jy is omtrent gedaan. Ek en die kat gaan jou ordentlik die pad wys – vanaand op die dak! Kyk, dit is een van my baie rituele wat ek nie mis nie. Vandat ek hier in die … Read More

SEWE HEMELSE TALENTE

posted in: Blog

Party mense is slim, ander is mooi. Dit alles help natuurlik baie om suksesvol te wees, maar dan is sukses, net soos geluk, ‘n glibberige ding. Dit kom daarop neer dat mens eers presies moet weet wat jy as suksesvol … Read More

1 2 3