VIDEO-VOORSKOU: ELF DAE IN NEW YORK
posted in: Nuus / News
Kliek hier vir ‘n voorsmakie van die nuwe boek in die Elf dae reeks:
Kliek hier vir ‘n voorsmakie van die nuwe boek in die Elf dae reeks:
Waar was Willem? Lees alles oor Willem se nuutste avontuur: Speurhond Willem in Australië, binnekort op die rak.
Speurhond Willem is weer doenig, en later die jaar word “Speurhond Willem in Australië” gepubliseer. Wat het Willem doer onder aangevang? In hierdie Willem avontuur ontmoet ons ook Willem se vlytigste seun, Sherlock. Sherlock is op sy eie sending in … Read More
Gaan loer na Alycia se Oxford.
Die volgende boek in die “Elf dae” reeks is nou op die rak. “Elf dae in Oxford” – ‘n lekker reis-avontuur vir sestienjariges van alle ouderdomme. Onthou ook: as jy nou jou eksemplaar by die Tugervallei, Brooklyn of Loch Logan … Read More