Kom groet gerus!

posted in: Nuus / News

Ek kom maak ‘n Kaapse draai om “Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag” bekend te stel. Saterdag 22 Februarie 11:45 gesels Susanne Beyers met my en Irma Venter by die Stilbaai leesfees Woensdag 5 Maart 18:00 – Hermanus biblioteek Dinsdag … Read More

Die fantastiese mevrou Smit

posted in: Nuus / News

Elizabeth se eerste storie vir volwassenes “Die fantastiese mevrou Smit”, is nou op die rak. Dit is ‘n “cosy mystery”, of ‘n knussie, soos party mense sê. As jy in hierdie dae van beurtkrag en ander ellendes iets nodig het … Read More

‘N NUWE SPEURHOND WILLEM OMNIBUS!

posted in: Nuus / News

Die tweede Speurhond Willem omnibus is nou op die rak. In hierdie lekker dik boek is daar drie avonture: Speurhond Willem in die ruimte, Speurhond Willem in New York, en Speurhond Willem en die diamantdiewe. Lekker lees!  

1 2